Sint Gregorius van Tours (30 November, c. 538 – 17 November 594) was 'n geskiedkundige en , wat hom 'n leidende prelaat van Gallië gemaak het. Hy is gebore as Georgius Florentius, maar het later di…
1459◄ | 14de eeu | ◄15de eeu► | 16de eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1454 | 1455 | 1456 | 1457 | 1458 | ◄ 1459 ► | 1460 | 1461 | 1462 | 1463 | 1464 | ► | ► ►Dae | Eeue | Geskiedenis | GeskiedenisportaalSien ook:…
Baggerwerk is die uitgrawe van grond onder water en die vervoer van die grond na die stortingsterrein. Die hoofdoel van baggerwerk is die versamel van grond vir bouwerk (kalk, sand, gruis, ens.), d…
Rawsonville is 'n dorp in die Wes-Kaap, Suid-Afrika, 16 km suidwes van Worcester. Volgens die 2011-sensus het die dorp 'n bevolking van 3 100 gehad, waarvan 263 (24%) Blank was.RawsonvilleLugfoto v…
Philip JohnsonAmerikaanse argitek SkoolInternasionale StylPostmoderne argitektuur Beduidende projekte Glass House, New Canaan, Connecticut (1949) Toekennings en pryse Goue Medalje van die AIA in 19…
Die Teologiese Kweekskool op Stellenbosch is die oudste opleidingsinstelling in Suid-Afrika vir predikante van die Nederduitse Gereformeerde Kerk.Petronella Camijn het dié plakskildery (van takkies…
Hierdie artikel handel oor die elektromagnetiese golf. Vir die kooktoerusting, sien mikrogolfoond.Mikrogolwe is 'n vorm van elektromagnetiese straling met golflengtes wat wissel van so lank as een …
Die Sojoes-program is in die 1960's begin om 'n Russiese ruimtevaarder na die maan te stuur. Die Sojoes-ruimtetuig en -lanseringsvoertuig was albei deel van die program. Die maan is as teiken laat …
Prins Christian Victor van Sleeswyk-Holstein (Albert Ludwig Ernst Anton; 14 April 1867 – 29 Oktober 1900) was ’n lid van die Britse koningshuis wat in Suid-Afrika aan maagkoors gesterf het. Hy was …
'n Masjien (of meganiese toestel) is 'n meganiese struktuur wat krag gebruik om kragte uit te oefen en beweging te beheer om 'n beoogde aksie uit te voer. Masjiene kan deur diere en mense aangedryf…