Die ANC-Jeugliga (Engels: African National Congress Youth League, ANCYL) is die jeugvleuel van Suid-Afrika se grootste politieke party, die African National Congress (ANC), wat sedert die algemene …
Turkmenistan, 'n voormalige Sowjet-republiek, is 'n landingeslote land in Sentraal-Asië met 'n oppervlakte van 491 210 km². Sy buurlande is Kasakstan, Oesbekistan, Afghanistan en Iran. Die natuurli…
Suid-Afrikaanse Nasionale Parke (SANParke) is die liggaam wat verantwoordelik is vir die bestuur van Suid-Afrika se nasionale parke. SANParke is in 1926 gestig, en bestuur tans 19 parke met 'n tota…
Sápmi (ook bekend as Lapland) is die gebied wat tradisioneel deur die Sami bewoon word. Dit is geleë in Noord-Europa en sluit in die noordelike dele van Skandinawië en Finland saam met die Kola-ski…
Die Donau (Afrikaans soms ook Donou; Duits: Donau; Hongaars: Duna; Tsjeggies: Dunaj; Kroaties, Serwies en Bulgaars: Dunav; Roemeens: Dunărea) is die tweede langste rivier in Europa ná die Wolga in …
Oudtshoorn is met sowat 61 500 inwoners (2011-sensus) die grootste dorp in die Klein-Karoo, 'n streek in die provinsie Wes-Kaap (Suid-Afrika). Die dorp is geleë tussen die majestueuse Outeniekwa- e…
Riga (Lets: Rīga, [ˈriːɡa], luister (hulp·inligting) ; Litaus: Ryga; Lyfs: Rīgõ; Esties: Riia; Russies: Рига) is die hoofstad asook die ekonomiese, kulturele en opvoedkundige sentrum van Letland me…
Coega is 'n nywerheidsontwikkelingsone (NOS) naby Port Elizabeth, Oos-Kaap met 'n oppervlakte van 11 500 hektaar.Eerste turbine van Coega se windplaasNgqura-diepwaterhaweDie Ngqura-diepwaterhawe ma…
33°22′00″S 22°21′15″O / 33.36667°S 22.35417°O / -33.36667; 22.35417 Swartberge naby Oudtshoorn, nadat dit in Julie kapok het.Die Swartberge is 'n lang bergreeks wat deel uitmaak van die Kaapse Ploo…
Die fietsryrewolusie kan beskou word as 'n reaksie teen die oorheersing van die motor as 'n vervoermiddel, en in 2024 kan dit as 'n wêreldwye verskynsel beskou word. Dit gaan egter eintlik nie net …