Die Nigerrivier (Engels: Niger River, Frans: (le) fleuve Niger [(lə) flœv niʒɛʁ]) is 'n groot suid-vloeiende rivier in Wes-Afrika. Die rivier, met 'n lengte van 4 180 km (2 597 myl), is ná die Nylr…
Swartland Plaaslike MunisipaliteitProvinsie Wes-KaapDistriksmunisipaliteit WeskusTipe Plaaslike MunisipaliteitMunisipale kode WC015Burgemeester Harold Cleophas (DA)Hoofstad MalmesburyGrootste tale …
Provo [ˈproʊvoʊ] is die tweede grootste stedelike nedersetting in die Amerikaanse deelstaat Utah met 'n bevolking van meer as 116 000 in 2019. Provo is sowat 43 myl (69 km) suid van Salt Lake City …
'n Lokomotief is 'n spoorgebonde, selfaangedrewe voertuig wat gebruik word om passasiers- of vragtreinwaens te trek, terwyl dit self geen kapasiteit het om vraglas of passasiers te vervoer nie. Die…
Colin Eglin (14 April 1925 – 30 November 2013) was van 1970 meermale leier van die Progressiewe Party en sy opvolgers.Colin EglinColin Eglin in 1958.Leier van die Parlementêre OpposisieAmpstermyn19…
Palestina (Arabies: فلسطين, Filasṭīn, [fɪ.las.tˤiːn]), amptelik die Staat Palestina (Arabies: دولة فلسطين, Dawlat Filasṭīn), is 'n land met omstrede status, geleë in Wes-Asië, en word deur Israel b…
Hierdie artikel handel oor die Antarktiese kusgebied. Vir die artikel oor die Franse kolonie, sien asb. France Antarctique.Adélieland (Frans: Terre Adélie) is die gedeelte van die Antarktiese kus t…
Die Lord’s-krieketveld (afgekort as Lord’s) is 'n bekende krieketstadion in St John's Wood, 'n wyk in die Engelse hoofstad Londen. Die stadion bied sitplek vir 30 000 toeskouers en word deur die Ma…
Die Kode van Ur-Nammu is die oudste regskode wat sover bekend bewaar gebly het. Dit is uit Mesopotamië en is omstreeks 2100-2050 v.C. in Sumeries op tablette geskryf.Kode van Ur-NammuDie eerste bek…
<< November 2023 >>So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 45 6 7 8 9 10 1112 13 14 15 16 17 1819 20 21 22 23 24 2526 27 28 29 30Al die dae11 November is die 315de dag van die jaar in die Gregoriaans…