Suid-Kalifornië (Engels: Southern California, dikwels afgekort tot SoCal) is 'n geografiese en kulturele streek wat in die algemeen die Amerikaanse deelstaat Kalifornië se agt of tien mees suidelik…
<< Februarie 2024 >>So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 34 5 6 7 8 9 1011 12 13 14 15 16 1718 19 20 21 22 23 2425 26 27 28 29Al die dae25 Februarie is die 56ste dag van die jaar in die Gregoriaanse…
Los Angeles County (amptelik: County of Los Angeles) is die mees bevolkte van Kalifornië se administratiewe distrikte (counties) en behels met Los Angeles ook dié Amerikaanse deelstaat se grootste …
Matola is 'n stad in die suide van Mosambiek, wes van die nasionale hoofstad Maputo, met 1 032 197 inwoners (volgens die sensus van 2017). Matola is die hoofstad van die Maputo-provinsie en beskik …
Die term Franse Rewolusie verwys na die tydperk tussen 14 Julie 1789 en 9 November 1799 in Frankryk toe Republikeinse magte die absolute monargie afgeskaf het. Die oorgang in 'n republikeinse staat…
Martinique is 'n oorsese gebied van Frankryk in die Karibiese See en vorm saam met Guadeloupe die . Die eiland lê in Noord-Amerika tussen die Atlantiese Oseaan en die Karibiese See in die noorde va…
Etimologie,vanuit die Griekse woord étumon ("die regte of ware") en die agtervoegsel -logia (die studie van), is die deel van taalkunde wat die herkoms van die betekenis en vorm van woorde (of dele…
Tok Pisin ([ˌtokpiˈsin]), ook Nieu-Guinee-Pidgin of Pidgin-Engels, is 'n Kreooltaal wat saam met Engels en Hiri Motu die amptelike tale van die eilandstaat Papoea-Nieu-Guinee vorm. Dit is 'n vereen…
Omskakeling van Juliaanse na Gregoriaanse datums Tydperk (van 1 Maart van die eerste jaar tot 28/29 Februarie van die laaste jaar) Korreksie, dae400–500 +1500–600 +2600–700 +3700–900 +4900–1000 +51…
1022◄ | 10de eeu | ◄11de eeu► | 12de eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1017 | 1018 | 1019 | 1020 | 1021 | ◄ 1022 ► | 1023 | 1024 | 1025 | 1026 | 1027 | ► | ► ►Dae | Eeue | Geskiedenis | GeskiedenisportaalSien ook:…