Die Lord’s-krieketveld (afgekort as Lord’s) is 'n bekende krieketstadion in St John's Wood, 'n wyk in die Engelse hoofstad Londen. Die stadion bied sitplek vir 30 000 toeskouers en word deur die Marylebone Krieketklub (MCC) besit. Lord’s word dikwels The Home of Cricket ("die tuiste van krieket") genoem.
Lord’s-krieketveld | ||
Bynaam | Lord’s | |
---|---|---|
Volle naam | Lord’s-krieketveld | |
Ligging | St. John’s Wood, Londen | |
Koördinate | 51°31′45.84″N 0°10′21.72″W / 51.5294000°N 0.1727000°W | |
Eienaar | Marylebone Krieketklub (1814–hede) Middlesex (1877–hede) | |
Kapasiteit | 30 000 | |
Oppervlak | Gras | |
Konstruksie | ||
Gebou | 1814 | |
Huurders | ||
Engelse nasionale krieketspan |
Lord’s is ook die tuiste van die Engelse en Walliese Krieketraad (ECB) sowel as die Europese Krieketraad (ECC). Dit is die tuiste van die Internasionale Krieketraad (IKR) se hoofkantoor, maar die IKR se administratiewe kantore is in 2005 na Doebai verskuif.
Die oudste sportmuseum ter wêreld is op Lord’s geleë en huisves onder ander die bekende urn van Die As-kompetisie.
Behalwe krieket kan hier ook ander sportsoorte soos bofbal, tennis en boogskiet beoefen word. Byvoorbeeld is Lord’s tydens die 2012-Olimpiese Spele vir boogskiet ingespan.
Geskiedenis
Oor die jare was daar al drie Lord’s-krieketvelde. Die oorspronklike een in deur Thomas Lord in 1787 op Dorset Square in Marylebone ('n wyk in Londen) gestig. Die eerste gewone krieketwedstryd wat op Lord’s gespeel is, was 'n jaarlikse wedstryd tussen die skole Eton College en Harrow School in 1805. In 1810 is Lord’s na 'n park verplaas, en in 1814 moes hulle weer trek omdat daar 'n kanaal gegrawe moes word. Sedert 1814 is Lord’s op sy huidige plek.
Die eerste toetswedstryd wat hier gespeel is, het op 21 Julie 1884 tussen Engeland en Australië plaasgevind. Die eerste internasionale eendagwedstryd (EDI) het op 26 Augustus 1972 tussen Engeland en Australië plaasgevind. Lord’s is al tydens vyf krieketwêreldbekertoernooie vir wedstryde ingespan: in 1975, 1979, 1983, 1999 en 2019. Vervolgens is op Lord’s vyf krieketwêreldbekereindstryde aangebied, meer as op enige ander krieketveld. In 2009 is die veld vir die IKR se WêreldTwintig20 gebruik en het dit ook die eindstryd tussen Pakistan en Sri Lanka aangebied.
Wedstryde
Krieketwêreldbeker 1975
- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Krieketwêreldbeker 1975.
Groepfase 7 Junie 1975 Telkaart |
t | ||
137 (147) 2/58 (12 boulbeurte) | 37 (59) 1/16 (10 boulbeurte) |
- Engeland het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
Eindstryd 21 Junie 1975 Telkaart |
t | ||
102 (85) 5/48 (12 boulbeurte) | 62 (93) 4/50 (12 boulbeurte) |
- Australië het die loot gewen en gekies om veldwerk eerste te doen.
Krieketwêreldbeker 1979
- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Krieketwêreldbeker 1979.
Groepfase 9 Junie 1979 Telkaart |
t | ||
47 (108) Geoffrey Boycott 2/15 (6 boulbeurte) | 53 (96) 2/38 (9.1 boulbeurte) |
- Engeland het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
Eindstryd 23 Junie 1979 Telkaart |
t | ||
138* (157) 2/40 (12 boulbeurte) | 64 (130) 5/38 (11 boulbeurte) |
- Engeland het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
Krieketwêreldbeker 1983
- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Krieketwêreldbeker 1983.
Groepfase 13 Junie 1983 Telkaart |
Pakistan 193/8 (60 boulbeurte) | t | |
83* (104) 2/24 (12 boulbeurte) | 78* (151) 1/19 (7 boulbeurte) |
- Pakistan het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
Groepfase 18 Junie 1983 Telkaart |
t | ||
69 (124) 2/36 (12 boulbeurte) | 95* (117) 1/25 (12 boulbeurte) |
- Australië het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
Eindstryd 25 Junie 1983 Telkaart |
t | ||
38 (57) 3/32 (10 boulbeurte) | 33 (28) 3/31 (12 boulbeurte) |
- Wes-Indië het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
Krieketwêreldbeker 1999
- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Krieketwêreldbeker 1999.
Groepfase 14 Mei 1999 Telkaart |
Sri Lanka 204 (48.4 boulbeurte) | t | |
57 (66) 4/37 (10 boulbeurte) | 88 (146) 1/27 (10 boulbeurte) |
- Engeland het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
Super Ses 9 Junie 1999 Telkaart |
t | ||
104 (120) 2/43 (8 boulbeurte) | 132* (144) 3/55 (10 boulbeurte) |
- Zimbabwe het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
Eindstryd 20 Junie 1999 Telkaart |
Pakistan 132 (39 boulbeurte) | t | |
22 (46) Shane Warne 4/33 (9 boulbeurte) | 54 (36) 1/21 (4.1 boulbeurte) |
- Pakistan het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
T20I-wêreldbeker 2009
- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: T20I-wêreldbeker 2009.
Eerste rondte 5 Junie 2009 17:30 (BST) ((D/N)) Telkaart |
t | ||
71 (49) 2/35 (4 boulbeurte) | 49 (30) 3/23 (4 boulbeurte) |
- Nederland het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
Eerste rondte 9 Junie 2009 13:30 (BST) Telkaart |
Pakistan 175/5 (20 boulbeurte) | t | |
41 (30) 2/36 (4 boulbeurte) | 21 (29) 4/11 (4 boulbeurte) |
- Pakistan het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
Eerste rondte 9 Junie 2009 17:30 (BST) ((D/N)) Telkaart |
t | ||
Graeme Smith 33 (35) 2/13 (4 boulbeurte) | 57 (54) 2/14 (4 boulbeurte) |
- Nieu-Seeland het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
Super Agt 12 Junie 2009 13:30 (BST) Telkaart |
Sri Lanka 150/7 (20 boulbeurte) | t | Pakistan 131/9 (20 boulbeurte) |
46 (39) 2/26 (4 boulbeurte) | 50 (37) 3/17 (4 boulbeurte) |
- Sri Lanka het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
Super Agt 12 Junie 2009 17:30 (BST) ((D/N)) Telkaart |
t | ||
67 (43) 4/38 (4 boulbeurte) | 66* (36) 1/9 (2 boulbeurte) |
- Indië het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
Super Agt 14 Junie 2009 13:30 (BST) Telkaart |
Sri Lanka 144/9 (20 boulbeurte) | t | |
78 (53) 4/18 (3 boulbeurte) | 31* (21) 2/19 (4 boulbeurte) |
- Sri Lanka het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
Super Agt 14 Junie 2009 17:30 (BST) ((D/N)) Telkaart |
t | ||
46 (27) 3/30 (4 boulbeurte) | 33 (17) 2/28 (4 boulbeurte) |
- Indië het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
Eindstryd 21 Junie 2009 15:00 (BST) Telkaart |
Sri Lanka 138/6 (20 boulbeurte) | t | Pakistan 139/2 (18.4 boulbeurte) |
64* (52) 3/20 (3 boulbeurte) | 54* (40) 1/8 (2 boulbeurte) |
- Sri Lanka het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
Krieketwêreldbeker 2019
- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Krieketwêreldbeker 2019.
Groepfase 23 Junie 2019 10:30 (BST) Telkaart |
Pakistan 308/7 (50 boulbeurte) | t | |
89 (59) 3/64 (9 boulbeurte) | Faf du Plessis 63 (79) 3/46 (10 boulbeurte) |
- Pakistan het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
Groepfase 25 Junie 2019 10:30 (BST) Telkaart |
t | ||
100 (116) 2/46 (10 boulbeurte) | Ben Stokes 89 (115) 5/44 (10 boulbeurte) |
- Engeland het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
Groepfase 29 Junie 2019 13:30 (BST) ((D/N)) Telkaart |
t | ||
88 (129) 4/51 (10 boulbeurte) | 40 (51) 5/26 (9.4 boulbeurte) |
- Australië het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
Groepfase 5 Julie 2019 10:30 (BST) Telkaart |
Pakistan 315/9 (50 boulbeurte) | t | |
100 (100) 5/75 (10 boulbeurte) | 64 (77) 6/35 (9.1 boulbeurte) |
- Pakistan het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
Eindstryd 14 Julie 2019 10:30 (BST) Telkaart |
t | ||
55 (77) 3/37 (9 boulbeurte) | Ben Stokes 84 (98) 3/43 (7 boulbeurte) |
- Nieu-Seeland het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
Fotogalery
- 'n Wedstryd op Lord’s.
- Die futuristiese mediasentrum.
- Lord’s-pawiljoen, 'n ou gebou uit 1880, later herbou.
- Engeland teen Nieu-Seeland in Mei 2004.
- Die Sri Lankaanse Lasith Malinga boul teen die Pakistanse Shahid Afridi tydens die T20I-wêreldbeker 2009 se eindstryd op Lord’s
- Lord’s tydens die Olimpiese Somerspele 2012.
Verwysings
- (en) "The many shapes of England's cricket stadiums". BBC. Besoek op 18 Desember 2021.
- (en) "Lord's". ESPNcricinfo. Besoek op 18 Desember 2021.
- (en) "MCC Museum – Geskiedenis". Lord’s. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Februarie 2007.
- (en) "Lord's to host record 5th final in 2019 World Cup". India TV. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Julie 2019. Besoek op 22 Julie 2019.
- (en) "Australia v West Indies". ESPNcricinfo. Besoek op 18 Desember 2021.
- (en) "India defy the odds". ESPNcricinfo. 2 Junie 2008. Besoek op 18 Desember 2021.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons bevat media in verband met Lord’s. |
- (en) Lord's se amptelike webtuiste
- (en) Lord’s op ESPNcricinfo
- (en) "Lord's Cricket Ground". Encyclopædia Britannica. Besoek op 18 Desember 2021.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar