ECHELON is 'n uiters geheime wêreldwye seinonderskeppings- en analisenetwerk wat deur die [UKUSA]-gemeenskap bedryf word. ECHELON kan bykans enige plek in die wêreld, radio- en satellietkommunikasie, telefoonoproepe en digitale kommunikasie onderskep. Dit sluit ook outomatiese analise en sortering van onderskepte boodskappe in. Daar word geskat dat ECHELON tot bykans 3 miljard boodskappe daagliks onderskep.
Verwysings
- "cryptome.org". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Oktober 2001. Besoek op 21 Oktober 2001.
- caslon.com.au
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar
Publikasie datum: