Agamemnon
Geslag | manlik |
---|---|
Naam in moedertaal | Αγαμέμνονας |
Plek begrawe | Tomb of Agamemnon with statue at Amyklai |
Vader | Atreus |
Moeder | Aerope |
Broer of suster | Menelaos, Anaxibia, Astyoche |
Eggenoot | Clytemnestra |
Lewensmaat | Chryseis, Briseis, Cassandra |
Politieke amp | koning van Mycenae |
Worshipped by | Griekse mitologie |
Konflik | Trojaanse Oorlog |
Teenwoordig in werk | Ilias |
Narrative role | main character |
Enemy | Priamos |
Agamemnon (Grieks: Ἀγαμέμνων) is ’n karakter in die Griekse mitologie. Hy was die seun van koning Atreus van Micene en self die koning van óf Micene óf . Toe Helena, die vrou van Menelaos, deur Paris van Troje ontvoer word, was Agamemnon die bevelvoerder van die Achajers in die daaropvolgende Trojaanse Oorlog.
Etimologie
Sy naam in Grieks, Ἀγαμέμνων, beteken "baie standvastig", "onbuigbaar".
Verwysings
- Robert S. P. Beekes, Etymological Dictionary of Greek, Brill, 2009, p. 8.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar